Update
GEORGE NUUS - 'n Voormalige portfeuljeraadslid vir behuising, Henry Jones, is vanmiddag skuldig bevind op vier aanklagte van bedrog.
Die sake hou verband met die onwettige verkoop van Hop-huise gedurende die termyn waartydens hy op die raad gedien het.
Van die voorvalle het sowat nege jaar gelede plaasgevind. Jones se borgtog is verleng tot en met die vonnisoplegging wat op Donderdag 16 Maart sal plaasvind.
Vorige artikels:
- Uitspraak in Jones-saak einde Januarie
- Jones-uitspraak in Desember
- Behuisingsbedrog: Jones binnekort weer in hof
- Jones getuig oor 2 weke
- COVID-Geval vertraag Jones-saak
- Pasaangeër vertraag Jones-saak se pas
- Jones-saak vorder nou na hibernasie
- Jones case to continue in March next year
- Jones-saak begin einde Maart
- Jones-saak gaan voort in die nuwe jaar
- Henry Jones nou onder huisarres
- Jones nou onder huisarres
- Jones dalk borgtog kwyt
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'