Update
GEORGE NUUS - Getuienis in die bedrogsaak van oudraadslid Henry Jones is Maandag 5 Desember in die George-landdroshof aangehoor. Die saak is uitgestel tot 30 en 31 Januarie, vir uitspraak.
Jones staar verskeie aanklagte van bedrog en 'n klag van diefstal in die gesig.
Hy pleit onskuldig op al die aanklagte. Die aanklagte spruit voort uit beweerde behuisingsbedrog wat in sy termyn as raadslid plaasgevind het, waarby hy betrek is.
Jones het sy eerste verskyning in die George-landdroshof in September 2019 gemaak.
Hy geniet regsverteenwoordiging van Legal Aid. Die landdros wat die saak aanhoor is Praglathan Govender, en die staatsaanklaer is adv. Xolile Jonas.
Vorige artikels:
- Jones-uitspraak in Desember
- Behuisingsbedrog: Jones binnekort weer in hof
- Jones getuig oor 2 weke
- COVID-Geval vertraag Jones-saak
- Pasaangeër vertraag Jones-saak se pas
- Jones-saak vorder nou na hibernasie
- Jones case to continue in March next year
- Jones-saak begin einde Maart
- Jones-saak gaan voort in die nuwe jaar
- Henry Jones nou onder huisarres
- Jones nou onder huisarres
- Jones dalk borgtog kwyt
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'