Update
GEORGE NUUS - Die paartjie van Pacaltsdorp, Chantelle Domingo (32) en haar kêrel Ray-Morgan Cronjé (32), wat albei teregstaan op aanklag van die moord van Domingo se negejarige seun, Juwayne, sal Dinsdag 23 April in die George-streekhof verskyn.
Cronjé het nie aansoek om borgtog gedoen nie en Domingo is in Januarie borgtog van R2 000 toegestaan.
Sy kon dit egter nie betaal nie en bly in aanhouding.
Hulle is op Saterdag 13 Mei in hegtenis geneem ná Juwayne glo met 'n sambok doodgeslaan is.
Hy is na bewering ook verskeie kere hard neergegooi.
- Slotbetoë in ma se borgtogaansoek
- Kindermoord: Juwayne hardloop weg oor slanery
- Kindermoord: Kêrel doen aansoek om borgtog
- Kindermoord: Borgtog saak gaan steeds voort
- Ma se borgtogaansoek weer uitgestel in kindermoord
- Kindermoord: Borgtogaansoek uitgestel weens kragonderbreking
- Kindermoord: Ma doen aansoek om borgtog
- Honderde groet geliefde Juwayne
- Opvolg: Juwayne word Sondag gegroet
- Kindermoord: Ma en haar kêrel vas
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’