Breaking News Update
GEORGE NUUSFLITS - Die plaaslike tandarts, dr. Ian Venter, is pas in die George-streekhof skuldig bevind op 'n aanklag van seksuele aanranding van 'n minderjarige.
Venter was daarvan aangekla dat hy op die aand van 11 April 2015 'n seun, toe 13 jaar oud, wat by sy huis in Heroldsbaai oorgeslaap het, seksueel betas het.
Hy verskyn op 6 Junie vir vonnisoplegging.
Lees meer in môre se George Herald, asook aanlyn.
Lees vorige artikels:
• Tandarts se uitspraak Woensdag
• Streekhofdatum vir tandarts Ian Venter
• Tandarts na streekhof vir minagting
• Tandarts se lot in April bepaal
• Dentist case progression like pulling teeth
• Venter-saak: Uitspraakdatum in 2018 vasgestel
• Opvolg: Ian Venter-saak
• Saak teen Ian Venter uitgestel
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'