Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Een van George se bekendste politieke leiers, Mercia Draghoender, het in 'n skok aankondiging bekend gemaak sy los die DA en sluit by die GOOD-party aan.
Draghoender was in die verlede ondermeer burgemeester, onderburgemeester en speaker van die stadsraad.
Sy is 'n wyksraadslid en haar bedanking beteken dat 'n tussenverkiesing gehou moet word. Dit sal eers na 8 Mei plaasvind.
Lees 'n volledige berig in die week se George Herald, asook aanlyn.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'