Gallery
GEORGE RUGBYNUUS - Die SWD Arende het hul tweede oorwinning in die SuperSport-uitdaagreeks behaal toe hulle die besoekende Grens-Bulldogs Vrydagaand op Outeniquapark naelskraap met 18-17 geklop het.
Die Bulldogs was rustyd met 10-3 voor.
Dit was ‘n slordige wedstryd wat deur talle hanteerfoute ontsier was.
Die speelveld was wel glad, maar mens sou verwag dat spelers op dié vlak groter vaardigheid aan die dag sou lê.
Dit was ‘n slordige wedstryd wat deur talle hanteerfoute ontsier was.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'