In slegs hul tweede jaar van deelname aan die George- en SWD-skoleliga is hulle grootliks gemotiveer deur 'n voormalige atleet, Cathleen Baardman, wat verlede jaar as ASWD-atleet aan die SA-kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het.
Vyf atlete het die top 10 posisies van hul onderskeie ouderdomsgroepe gehaal.

Berbeto Jansen, Curnill Maansdorp, Michelle Bruinders en Birthle-James Diedericks.