SKOLENUUS - Ogilvie Botha, ’n leerder by Hoërskool Outeniqua, het van 30 Junie tot 3 Julie aan die English First Additional Language Olimpiade in Grahamstad deelgeneem.
Uit ongeveer 5 000 deelnemers eindig hy algeheel 3de in die land.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’