Die polisie het 'n minderjarige van bestialiteit aangekla nadat die eienaar van 'n huis in Skoolstraat, Herbertsdale, die jong man van sy erf moes verwilder nadat die jong man betrap is dat hy die jong, swanger teefhond verkrag het.
Die huiseienaar se vrou sê sy het in die nag van 24 Februarie wakker geword van geluide buite die huis, Sy het by die venster uitgeloer en opgemerk dat iemand besig was met 'n hond wat hulle op die erf het.