Sponsored Content
GEORGE SAKE-NUUS - Weldon Optical se kantore onder die Spur in Yorkstraat skuif na 27 goeie jaar na hul eie splinternuwe gebou in Mitchellstraat 130, tussen die brandweer en Hoërskool Outeniqua. Weldon Optical Wildernis by die Milkwood Village skuif ook na die nuwe gebou in George.
Dieselfde gedugte span oogkundiges, Paul Rademeyer, Kevin Tiran, Dave Weldon en vanaf 1 Desember ook Verenay van Niekerk sal u ontvang en bedien by Weldon Optical, Mitchellstraat.
Hierdie nuwe oogsorgfasiliteit gebruik die allernuutste optometriese toerusting en
ultra-moderne digitale hulpmiddels om pasiënte die beste denkbare oogsorg te bied.
Weldon Optical bied nou nog 'n groter verskeidenheid brilrame, wat elke sak sal pas. Die telefoonnommer het nie verander nie, skakel hulle by 044 874 2803 vir u afspraak. Die e-posadres is steeds wcr.opt@mweb.co.za
"Kom pas gerus aan en geniet sommer 'n koppie Weldon-koffie in ons mooi, moderne nuwe kantore: Ons verwelkom u hartlik by Weldon Optical, Mitchellstraat 130, George, vanaf 1 Desember 2020!"
Weldon Optical George en Wildernis se personeel by hul nuwe kantore in George. Foto: Eugene Gunning
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'