Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Ondersteuners van Wiele vir Liefdadigheid het vanoggend, Sondag 6 Desember, by die Redefine-sentrum in Yorkstraat bymekaar gekom om deel te neem aan Pote in Nood.
Kos word ingesamel vir behoeftige diere.
Organisasies wat selfonderhoudend is soos byvoorbeeld PDSA en Oudtshoorn Dogs in Need word gehelp.
Hier vertrek die ondersteuners na OpiSpoor Pub & Grill in Groot-Brakrivier:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'