Belangstellendes kan kaartjies van George na Kaapstad, of Kaapstad na George, opraap teen R399 vir ‘n enkelvlug.
Die eerste vlug vir hierdie roete is op 13 November.
"Hoe vroeër ‘n mens ‘n kaartjie bespreek, hoe beter is die prys," het Lorna Terblanche, van passasiersdienste gesê.
Die eerste vlug van Kaapstad na Johannesburg vertrek volgende Donderdag, 16 Oktober. Op 30 Oktober volg die eerste vlug van Kaapstad na Port Elizabeth.
Vir elke vlug sal daar een terugvlug wees per dag.
Klik hier vir fotogalery.
.jpg)
Thandi Magani was een van die kelnerinne by die geleentheid.
Foto's: Michelle Pienaar
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'