Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die Springbokke sukkel in die toets teen die All Blacks en was rustyd 20-3 agter.
Daar word ook rugby gekyk by die George sportklub en die Springbokke se sukkel vertoning plaas 'n demper.
VERSKAFDE VIDEO: By die George sportklub
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’