Gallery
GEORGE NUUS - Laerskool Outeniqua het onlangs drie glansgeleenthede gehou om leerlinge te vereer vir hul spogprestasies, in kultuur, sport sowel as akademie.
Sportpersoonlikhede 2022 is agter, van links: Cobus Immelman, Kirwan November en Lenka Viljoen (Ruben Coetzer-trofee vir uitstaande sport prestasie). Voor: Luzuko Tlali (SAS Outeniqua-trofee vir beste leerder in kultuur, sport, akademie en leierskap), Lila Koen, Jac du Plessis en JP Immelman.
Sportpersoonlikhede 2022
Trofeewenners in gr.5.
Die wenners van kultuurpryse is agter, van links: Marissa Combrink (Francois Koch Skild vir Kuns) en Mia Steenkamp (Dominique Faber Trofee vir Musiek Sr). Voor: Jasmine Erasmus (René Brisley Trofee vir Kuns Jr), Leah Theron en Lesley Moller deel (Donna van de Vyver Trofee vir Musiek Jr.)
Luzuko Tlali met die SAS Outeniqua-trofee vir beste leerder in kultuur, sport, akademie en leierskap.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'