Gallery Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die SWD Arende het vanaand 'n stewige oorwinning behaal toe hy die Luiperds 40-7 op Outeniquapark geklop het.
Die Arende het ook 'n bonuspunt gekry omdat hulle meer as vier driee gedruk het.
Van die begin het die Arende verwoed gespeel en grotendeels die bo-toon gevoer.
Of skoon die Luiperds by tye kwaai aangeval het het die Arende rotsvas verdedig en die aanslae afgeweer.
Vorige artikels:
VIDEO - Janneman Stander ,kaptein van die Arende, na die wedstryd (Video:Eugene Gunning).
Foto's: Eugene Gunning
VIDEO - Die einde van die wedstryd wat Arende gewen het 40-7 (Video: Eugene Gunning).
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'