Gallery
GEORGE NUUS - Die AGS kerk Rosemoor wil graag dankie sê aan die George-munisipaliteit asook Love George vir hul donasies wat gehelp het dat hulle kos aan hul gemeenskap kon voorsien.
Met die donasies kon hulle vanaf 23 April twee maaltye ‘n dag aan die gemeenskap voorsien.
Fotogalery: Donasies maak 'n groot verskil in Rosemoor
Foto's: Salette Cloete
'Ons bring you die nuutste George, Tuinroete nuus'