Gallery
GEORGE NUUS - St. Mary's Primêr het gister 141 gr. 1's verwelkom, dieselfde as in 2019.
Skoolhoof Laurentius Muller sê in die vier klasse is ongeveer 35 kinders per klas.
Daar is kinders op 'n kort waglys wat nog moontlik plek sal kry indien 'n paar ingeskrewe leerders wat nie gister by die skool was nie, glad nie opdaag nie.
Fotogalery: Hibernia, Rosemoor and St Mary's: My first school day
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'