Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - 'n Groep inwoners van Rosedale drom saam voor die huis van 'n voormalige George-raadslid om hul misnoë te kenne te gee oor die munisipale kospakkies wat in die buurt uitgedeel word.
Volgens 'n inwoner, gaan dit in alle waarskynlikheid oor die name van die begunstigdes wat aan die munisipaliteit verskaf is.
Die polisie is op die toneel.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'