GEORGE NUUS - Motoriste word gevra om geduldig te wees terwyl nooddienste besig is om 'n ongelukstoneel oorkant Pine Lodge op te ruim.
Die pad is oop vir verkeer, maar verkeer word gereguleer.
Die oorsaak van die ongeluk of enige inligting rondom beserings is nog nie bekend nie.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'