GEORGE NUUSFLITS - 'n Motor het vanoggend agter in 'n GO GEORGE-bus vasgery.
Die ongeluk het by die stop oorkant Emmaus in Memoriamstraat plaasgevind.
Nooddienste en verkeerspersoneel is op die toneel. Die pad is oop vir verkeer, maar verkeer word beheer.
Dit is nog onduidelik of iemand beseer is.
Meer inligting volg soos dit beskikbaar word.
'n Motor het vanoggend agter in 'n GO GEORGE-bus vasgery. Foto's: Kristy Kolberg
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'