GEORGE NUUS - George Herald se satellietkantoor in Yorkstraat sluit permanent. Kliënte wat geklassifiseerde advertensies wil plaas kan vanaf 1 Julie die George Herald-perseel in Ringweg 13 besoek of die landlyn kontak by 044 874 2424.
"Ons wil graag hê mense moet besef niks het verander nie. Ons beman net nie meer die kantoor in die middedorp nie," het LoAnNel Breytenbach, geklassifiseerde advertensiebestuurder, gesê.
"Dit maak net meer sin vir die personeel om almal op een perseel te wees, veral post-Covid."
Die satellietkantoor in Yorkstraat was normaalweg oop vanaf Maandag tot Woensdag, waarna kliënte op 'n Donderdag en Vrydag by die kantoor in Ringweg ontvang is. Woensdag 29 Junie was die laaste dag waarop kliënte by die Yorkstraat-kantoor ontvang is.
Woensdag 29 Junie was die laaste dag waarop kliënte by George Herald se kantoor in Yorkstraat ontvang is. Foto's: LoAnNel Breytenbach
George Herald's satellite office in York Street has closed permanently. From 1 July, customers who want to place classified ads can visit the George Herald premises at 13 Ring Street or phone on the landline, 044 874 2424.
"We would like people to realise that nothing has changed. We just no longer operate from the York Street office," says classifieds manager LoAnNel Breytenbach. "It just makes more sense for the staff to be all at one premises, especially post-Covid."
The satellite office in York Street was open from Mondays to Wednesdays. Customers were received at the office in Ring Street on Thursdays and Fridays. Wednesday 29 June was the last day clients were received at the York Street office.
'We bring you the latest George, Garden Route news'