Update
GEORGE VERKIESINGSNUUS - Alan Winde, DA premierskandidaat in Wes-Kaap het met sy toespraak begin.
Volgens hom is dit vandag Vryheidsdag. 25 jaar na die begin van demokrasie besin mense oor die stand van die land.
Die ANC het die land agteruit laat gaan.
Lees 'n vorige artikel: Conville Gemeenskapsaal hou DA-vergadering
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'