Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Groot opgewondenheid heers by die Conville-gemeenskapsaal waar honderde DA-ondersteuners saamtrek.
Dit is die finale groot vergadering van die DA se oosstreek voor die verkiesing op 8 Mei.
Alan Winde die DA se premierskandidaat in die Wes-Kaap het 'n paar minute gelede opgedaag.
Kyk video's hieronder:
Alan Winde, DA se premierskandidaat in die Wes-Kaap, gesels op Eden FM kort voor die begin van die DA se oosstreek as vergadering in die Conville-gemeenskapsaal.
Anton Bredell (links) DA-voorsitter in die Wes-Kaap en Dirk Kotze,Mosselbaai se onderburgemeester by die DA oosstreek se saamtrek in die Conville-gemeenskapsaal.
Henry Jones, voormalige DA-voorsitter in George by die vergadering.
Several DA-leaders at the party's rally in the Conville community hall. Alan Winde (left) Donald Grant, Eleanore Bouw-Spies, Anton Bredell and Bonginkosi Madikizela. Photos: Eugene Gunning
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'