GEORGE TENNIS-NUUS - Verskeie tennisspelers van George is opgeneem in die Eden-tennisvereniging se spanne wat Saterdag by die Wesbank-tennisklub op Oudtshoorn in 'n vriendskaplike wedstryd teen Noord-Boland te staan kom.
Die spanne is:
Ope
- Mans: Eduard Steyls, Helgard Muller (kapt.), Hein Beyleveld, en Ruaan Killian.
- Vroue: Heike Janse van Vuuren, Chandre Boshoff, Retha Matthee en Liebe Oosthuizen
- 40+ mans: Corné Smit, Ayanda Nontshinga (kapt.), Theunis Kruger en Gert Beyleveld.
- 50+ mans: Stevie Keuler, Pietman Mostert, Freddie Lotter en Kowie Pretorius.
- Vroue: Karin Deltenre (kapt.), Maretha Fourie, Carrie Maclean en Thea Malherbe.
- 60+ mans: Danie Steyl, Pieter Schoeman, Louis du Preez (kapt.) en Paddy Dalzell.
- Vroue: Lulette Smit, Hanle Cronjé, Sonja Botha en Deline Henderson.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'