Gallery
SPORTNUUS - Die Pumas loop voor met 14-5 teen die Arende in 'n wedstryd wat onder moeilike, nat omstandighede gespeel word.
Die reën val met tye uit, en die spelers moet vasbyt.
FOTOGALERY: Reën skrik nie Pumas af nie
Die Pumas het 'n drie in die 11de minuut gedruk en later nog een. Beide doelskoppe was suksesvol.
Met minder as 'n minuut voor rustyd het die Arende 'n drie gedruk. Ongelukkig het die kaptein van die Arende, Janneman Stander, 'n harde stamp teen sy kop gekry en kan nie vanaand verder speel nie.
Foto's:Eugene Gunning
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’