RUGBYNUUS - Dis rustyd op Outeniquapark in die SA Beker wedstryd tussen die Pumas en die Arende.
Die Pumas is 31-3 voor. Die besoekers het al vyf keer agter die doellyn gaan kuier en die Arende het met 'n strafskop geslaag.
Die Arende het goed begin maar die Pumas het hoe later kwater hul stempel op die wedstryd begin afdruk.
Foto: Eugene Gunning
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’