Rustyd was die tuisspan nog met 10-9 voor gewees.
Die Arende het drie puik drieë gedruk teenoor die twee van die besoekers, die verdedigende Vodacombeker-kampioen.
Wat verblydend was in die wedstryd is die jong talent wat deur die afrigtingskorps van die Arende teen die Griekwas losgelaat is.
