GEORGE RUGBYNUUS - Al drie rugbyspanne van Multisure Crusaders het verlede Saterdag slegs die tweede klub in bykans twee jaar geword om vir Heidelberg op sy tuisveld te klop.
Die eerste span het Heidelberg met 26-21 geklop, die tweedes was met 17-13 aan die wenkant en Crusaders se derde span met 17-15.
(Ons het geen tellings van die ander klubs af ontvang nie. Klubs is welkom om volledige uitslae te stuur na sport@groupeditors.co.za).
'Ons bring jou die nuutste George, tuinroete nuus'