Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Die Africa Skills George Tens Sport en Leefstylfees gaan voort by die Outeniqua-stadion.
Swaar reën het die afgelope paar uur geval in George. Heyneke Meyer, een van die organiseerders, het kort gelede gesê daar is met belanghebbendes gesels.
Die veiligheid van deelnemers en toeskouers is belangrik. Daar is besluit verrigtinge sal nou eers om 10:00 begin.
Die konsert van Spoegwolf vanaand gaan ook voort.
VIDEO: Fees gaan voort
VIDEO: Reën op Outeniquapark
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'