GEORGE NUUS - Hoërskool Pacaltsdorp het geseëvier in die rugby en netbal tydens die FNB Classic Clashes met Hoërskool George op Saterdag 3 Augustus by die Pacaltsdorp-sportterrein.
In die o. 19-rugby het Pacaltsdorp vir George met 20 - 16 geklop en in die o. 19-netbal het Pacaltsdorp ook gewen met 'n telling van 29 - 14.
FOTOGALERY-Pacs wen George High in FNB Classic Clashes
Rugby:
- o.14: Pacs 22 - 0 George
- o.15: Pacs 15 - 20 George
- o.16: Pacs 5 - 13 George
- o.19: Pacs 20 - 16 George
Netbal:
- o.14: Pacs 6 - 8 George
- o.15: Pacs 1 - 8 George
- o.16: Pacs 14 - 12 George
- o.19: Pacs 29 - 14 George
Pacaltsdorp het George met 29 - 14 in die netbaltoernooi gewen. Foto: Anthony Delo
Van links is Mnr. en Mej. Hoërskool George, Ublaygon Manuel en Quinesha Swartz asook Mnr. en Mej. FNB van Hoërskool Pacaltsdorp, Jordan Gertse en Natlee-Ann Van Vught. Foto: Anthony Delo
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’