GEORGE ROLBALNUUS - Outeniqua-rolbalklub het die spanne aangekondig wat vanaf 11 Januarie in die Eden Liga-kompetisie gaan meeding.
Die kompetisie word oor drie afsonderlike dae op verskeie bane in die streek gespeel.
Die spanne is:
Mans
Premier liga:
1: Driespel: John Young (jnr), Wayne Ridden, Terrence Wilson. Pare: Japie Combrink, Robin Gibbs.
2: Driespel: Bennie van Loggerenberg, Tiaan Tredoux, Tom Strydom. Pare: Jaco Nortjé, Marius Roberts.
Eerste Liga:
3: Driespel: Barry Connellan/ Danny Weeks, Pierre Stander, Jens Seeberger. Pare: Fanie Otto, Willem Fick.
4: Driespel: John Dampier, Greg Young, Das Barnard. Pare: George Fick, Alhan van der Merwe.
Derde liga:
5: Driespel: Neville Ewing, Phillip Hattingh, Basil Steyn. Pare: Ockie Steyn, Ken Haynes/ Dessie Hill.
Vierde liga:
6: Driespel: Mervin Renison, Kobus Heymans, Hendrik Barnard. Pare: Peet van Straaten, Les Kennedy.
7: Driespel: Chris Meyer, Sampie Bezuidenhout, Emile Bredell. Pare: Soon Potgieter, Jopie Kruger.
Reserwes: Piet Fourie, Grant Freeguard, Jan Schouten, Kurt Steyn.
Dames
Premier liga:
1: Driespel: Nan Roos, Anri Fick, Susan Meyer. Pare: Jemima Nortjé, Judy Swart.
2: Driespel: Daleen Fick, Loureth Otto, Rita Louw. Pare: Tish Cameron, Mae Flanagan.
Eerste liga:
3: Driespel: Mariëtte Young, Daphne Faber, Elmarie Snyman. Pare: Eliana Hattingh, Christelle Griebenouw.
4: Driespel: Elaine Haynes, Jessie van Niekerk, Charleen Steyn. Pare: Sandra Axcel, Marlene Coertze.
Tweede liga:
5: Driespel: Ciska Radloff, Elsie Jacobs, Val Nicholas. Pare: Petro Scheepers, Cryshelle Ries.
Reserwes: Gail Steyn, Wilma Brown, Gillian Young, Eppie Theron, Jane Ewing, Jenny Lehman.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'