GEORGE NUUS - Vyf leerders van Van Kervel Skool het aan die SA Hoërskole (ELSEN) Atletiekbyeenkoms deelgeneem en 'n aantal medaljes huis toe gebring.
Die byeenkoms het van 15 tot 18 Maart by die Pam Brink-stadion in Germiston plaasgevind.
Van links: Gideon de Bruin, DeeVon Marais (brons 800 m), Lesley Ann Spogter (silwer 400 m, silwer Sweedse aflos en brons 4 x 100 m aflos), Valentino Loggenberg (brons 1 500 m) en Jemaine Keffers.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'