GEORGE NUUS - Op 15 Januarie het die Kwaggas deelgeneem aan die mini-Attakwas, 'n halfmaraton van 52 km.
Alhoewel dit baie warm was het die Kwaggas baie goed presteer en al drie die podiumposisies vir seuns is deur gr. 11-leerders verwerf.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'