GEORGE NUUS - 'n Goeie klomp atlete het opgedaag by die Tuinroete Botaniese Tuin om aan die Hope-nagwedloop deel te neem.
Deidre Cloete het die aksie vir George Herald gaan afneem.
Dié groep jongmense het gehelp waar dit nodig was om die aand se wedloop vlot te laat verloop.
Atlete moes kopligte inspan om hul weg in die donkerte te vind.
Die atlete is gul ontvang.
Gesinne en vriende kon hierdie spesiaal ingerigte plekkie gebruik om hul eie foto's te laat neem.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'