Op van die tweets, wat die wit studente nou op hol het, het lede van SASCO onder meer onder die hutsmerk #TuksSoWhite geskryf “#TuksSoWhite you can see the Voortrekkermonument from the HBS.”
Plakkate waarop die woorde voorkom is afgeneem en is deur Twitter die kuberruimte ingestuur.