Update
GEORGE NUUS - 'n Streekhofdatum vir die plaaslike tandarts, Ian Venter, wat van minagting van die hof aangekla word, word op 1 Maart in die George-landdroshof bekend gemaak.
Die saak is Maandag 5 Februarie uitgestel.
Venter, wat 'n vier jaar vonnis van korrektiewe toesig uitdien, is in Mei verlede jaar by sy praktyk in die middedorp in hegtenis geneem op klagtes van minagting van die hof nadat dit aan die lig gekom het dat hy steeds kinders behandel.
Hy is in November 2014 gevonnis nadat hy skuldig bevind is op 'n seksklag waarby 'n minderjarige seun, toe 15 jaar oud, betrokke was.
Lees verwante artikels:
- Tandarts se lot in April bepaal
- Dentist case progression like pulling teeth
- Venter-saak: Uitspraakdatum in 2018 vasgestel
- Opvolg: Ian Venter-saak
- Saak teen Ian Venter uitgestel
- Tandarts volgende week in hof
- Tandarts in hof oor kinder-pasiënte, kry borgtog
- Plaaslike tandarts kry borg
- Plaaslike tandarts vandag weer in hof
- Dr. Ian Venter gearresteer
- Ian Venter-saak wéér uitgestel
- Ian Venter-saak later weer in hof
- Opvolg: Tandarts ontken betasting
- Tandarts ontken betasting
- Ma van tienerseun getuig
- Tandarts-saak: Ma van slagoffer getuig
ARTIKEL: KRISTY KOLBERG, GEORGE HERALD-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'