Kontak Janine by ninabrandt.pretorius1@gmail.com of Anneline by AnnieOudtshoorn@gmail.com om jou naam en ouderdom van jou kindjie te kry. Baie mense versoek foto's van die kinders, maar dit is nie altyd moontlik nie omdat die kinders beskerm word deur die Kinderwet.
Geld kan direk inbetaal word by: J Pretorius, Absa Spaar 38110751793, takkode 632005, verw. skoenboks en naam.