TUINROETE | KAROO NUUS - Die gr. 12-leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale is tydens hul laaste amptelike akademiese skoolweek met 'n formele mannedinee bederf met die bekende voormalige Springbok-kaptein, Jean de Villiers, wat die gasspreker was.
Tydens die geleentheid het hy met die leerders gedeel hoe teleurstellings sterk karakter help vorm.
De Villiers het ook die leerders aangemoedig om hard te werk en groot drome vir hul toekoms te koester.
Dian Heunis (links) saam met Neil le Roux, beide graad 12, tydens die geleentheid.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'