Update Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die groep oproerige inwoners van New Dawn Park is kort voor 18:00 uitmekaar.
Die polisie, wetstoepassing, verkeer, beamptes van die anti- grondbesettingseenheid en lede van die openbare orde polisie (Pops) eenheid het daarna uit die gebied onttrek.
Uitgebrande motorbande en vullis wat 'n gedeelte van die pad versper het, sou na verwagting opgeruim word.
Sien 'n video hieronder:
Gesprekke tussen die inwoners en die munisipaliteit sal volgens inligting Vrydag hervat word.
Lees vorige artikels:
- Hofbevel op ys
- Belangegroep en amptenare koukus
- Belangegroep vra opstokers om te bedaar
- Onderburgemeester vergader met belangegroep
- Opvolg: Protesaksie in New Dawn Park
- Protesaksie in New Dawn Park
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'