Update
GEORGE NUUS - Die belangegroep en die amptenare is elk besig met hul eie koukus.
Grond is die kwessie en daar word kwaai geonderhandel oor hoe nou gemaak, aangesien die belangegroep van mening is Pacaltsdorp gaan "omgedop" word as hulle teruggaan met slegte nuus.
Die munisipale bestuurder het dit pertinent gestel dat hulle nie buite die wet kan optree nie.
Die vergadering gaan voort.
Lees vorige artikels:
- Belangegroep vra opstokers om te bedaar
- Onderburgemeester vergader met belangegroep
- Opvolg: Protesaksie in New Dawn Park
- Protesaksie in New Dawn Park
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'