Gallery Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - George-munisipaliteit is druk besig met opruimingswerk by Heroldsbaai na branders en sand tydens gister se springgety talle huise se motorhuise oorstroom het.
Die seevlak is steeds hoog en mense het vandag gestroom na Heroldsbaai om te kyk na die rowwe see en skade.
FOTOGALERY: Opruimingswerk na branders tref op Heroldsbaai
VIDEO - Opruimingsproses na branders Heroldsbaai tref (Video: Ilse Schoonraad).
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'