GEORGE NUUSFLITS - 'n 40-jarige man is in hegtenis geneem in verband met 'n moord in Rosedale gisteraand, Saterdag 21 Julie.
Die verdagte en sy meisie het na bewering stry opgetel waarna hy haar doodgesteek het.
Die voorval het omstreeks 20:30 in Eve-singel plaasgevind.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'