GEORGE NUUS - Quiwen Meyer, Liyema Sixeki en Cornelia Scheepers van Heidedal Primêr het onlangs aan die kultuurkompetisie van die departement waterwese deelgeneem.
Hulle het 'n derde plek uit 17 deelnemende skole vir hul gedig, Everything derives from Thee, verower.
Lees die gedig:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'