Rugar, 'n 21-weke-ou reun, is gisteraand in Thembalethu gekry.
Karen de Jager, Rugar se eienaar en 'n vriendin na hom gaan soek.
"Ek kan nie verduidelik hoe gelukkig ek is nie," vertel Karen. "Ek is so bly dat hy weer by die huis is!"
Sy het ook haar dank uitgespreek teenoor die Conville-polisie: "Hulle was uitstekend! Ek is verskriklik dankbaar vir hulle hulp."