GEORGE NUUS - George speurtak is aangewys as die beste speurtak in die Wes-Kaap. Die tak is landswyd onder die top 10 speurtakke van die sowat 1500,polisiestasies.
Die erkenning word vanmiddag, 12 Mei, tydens 'n spesiale geleentheid vir hulle gegee vir die noodsaaklike werk wat hulle doen.
Die geleentheid word onder meer bygewoon deur Generaal-Majoor Norman Modishana, distrikskommissaris van die polisie in die Tuinroete.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’