
‘n Groentetuin word suksesvol beman by die optelpunt en die opbrengste word aan die gemeenskap geskenk. Groente word aan die Phambili veiligheidshawe vir mishandelde vroue en kinders, Rosemoor Ouetehuis, Bethesda Hospice en skole geskenk. Van links is Thembalani Dassie (Breede-Gouritz catchment management agency), Ben Booysen (department van landbou), Desmond Carolus en Jenny van der Walt van Conville Primêr.