GEORGE NUUS EN VIDEO - Die Wesso’s - Shu-shane, Emmanuel en Lee-roy - is vanaand in George terugverwelkom na hulle sowat 'n week gelede die Maak My Famous-verhoog moes groet.
'n Groep skreeuende aanhangers het hulle by Heidedal Primêre Skool in Borchards verwelkom.
Die drie gaan slegs 'n kort tydjie vat om te ontspan voor hulle begin funksies bespreek.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'