TUINROETE NUUS - Die Da Gamaskop-speurtak vra die die publiek se hulp om die 45-jarige Wandili Elliot (Tokkie) Williams op te spoor.
Hy is laas gesien in April 2022.
Hy kan hom moontlik in die Albertinia omgewing bevind. Enige inligting of navrae kan gerig word aan ao Burger. (044 606 2218) of (082 499 2324).
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'