Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Uplifting Hands,'n gemeenskapsorganisasie is drie jaar oud.
As deel van verjaardagvieringe is kos en komberse vanoggend in New Dawn park uitgedeel.
Die organisasie het vanoggend groot vreugde vir baie mense in die New Dawn park-gebied gebring.
Volgens Danzel Gericke, stigterslid, is die nood groot en dis vererger deur Covid-19.
Kyk 2 video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'