Die polisie vermoed dat die vragmotor, sonder ‘n vrag, in Pacaltsdorp gekaap is.
Daarna het ‘n wilde jaagtog deur die industriële gebied gevolg en twee voertuie is deur die vragmotor gestamp.
Verskeie skote is voor die George Herald se kantore afgevuur.
Die verdagte het in PW Botha Boulevard uit die vragmotor gespring en probeer weghardloop, maar is deur lede van die honde-eenheid ingehardloop en in hegtenis geneem.
Lees meer in Donderdag se George Herald, asook aanlyn.
Die verdagte het in PW Botha Boulevard uit die vragmotor gespring en probeer weghardloop, maar is deur lede van die honde-eenheid ingehardloop en in hegtenis geneem.
FOTO'S: LIZETTE DA SILVA, GEORGE HERALD-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste George | Tuinroete nuus'